Die Digitale Bibliografie van die Afrikaanse Letterkunde (DBAL) is 'n omvattende databasis van Afrikaanse letterkunde- en verwante bronne. Daar is tans meer as 14 000 letterkundebronne op hierdie nuttige katalogus te vinde, en daardie getal word weekliks hoër. Die katalogus is geskoei op die digitale Bibliografie van de Nederlandse Taal- en Literatuurwetenschap (BNTL).
The Digital Bibliography of Afrikaans Literature (DBAL) is a comprehensive database of Afrikaans literature and related sources. More14,000 than 14 000 literary resources can be found in this helpfulul catalogue, with more added weekly. The catalogue is based on the digital Bibliography of Dutch Language and Literature Science (BNTL).